Spandeer 'n paar ure op die begeleide Land Rover safari in Inkwenkwezi Wildreservaat, reg langs Buccaneers. Sien die groot 4 (leeu, buffel, renoster en somtyds luiperd), asook vele ander bok spesies.
Stuur 'n Navraag
Address: Inkwenkwezi Wildreservaat, Oos Kaap, Suid Afrika