Die Karoo Woestyn Nasionale Botaniese Tuin is waarlik uniek omdat dit
die enigste volwaardige vetplant tuin in die suidelike halfrond en op
die Afrika kontinent is.
Number: +27 (023) 347 0785
Area: 108 Roux weg, Panorama, Worcester, Wes Kaap, Suid Afrika