Die area huisves die skaarse Kaapse Arend Uil en die veelkleurige byevreter word ook hier gevind.
Omtrent 240 voël spesies word in die manjifieke Verlorenvlei gevind.